# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, waarsku die vlakke van geweldsmisdaad in die provinsie is steeds onaanvaarbaar hoog. Die jongste polisie-misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar toon moorde in die provinsie het met 8-persent afgeneem, vanaf een-duisend-68 gevalle tussen Januarie en Maart 2025, tot 983 gevalle in dieselfde tydperk vanjaar. Winde sê die meeste moorde is as gevolg van bendegeweld wat ‘n ernstige bron van kommer is:
Premier Winde waarsku vlakke van geweldsmisdaad is steeds onaanvaarbaar hoog in Wes-Kaap [KLANK]
ENG WindeONUnacceptablyHigh