Skip to content

Premier Winde sê 13 000 aktiewe SAPD-lede in Wes-Kaap is te min [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê daar is net minder as 13-duisend aktiewe polisielede in die provinsie wat as gevolg van die vinnige bevolkingstoename te min is. Hy sê die voortslepende bendegeweld en die onlangse vlaag minibustaxi-verwante skietvoorvalle vereis sterker polisiëring. Winde sê meer as 25-duisend polisielede moet in die provinsie ontplooi wees:

ENG AlanonNotSufficient