Skip to content

Premier Lesufi herstruktureer program vir Gautengse verkeersbeamptes om wetstoepassing te versterk [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die provinsie se program vir verkeerswagte sal vervang word met ‘n hibriede-veelstroommodel wat wetgewende vereistes, nasionale opleidingstandaarde en langtermyn operasionele behoeftes sal belyn. Die beplande model sal ‘n enkele verkeerseenheid vir die provinsie vestig wat verkeersbeamptes, verkeerswagte en veiligheidsbeamptes sal integreer. Lesufi sê die program sal die beskerming van provinsiale infrastruktuur en grond in regeringsbesit versterk deur middel van toegewyde sekuriteit en snelreaksiefunksies:

ENG LesufiONProtection