Skip to content

Posbank versoek SASSA-kliënte met goue kaarte om voor sperdatum oor te skakel [KLANK]

# Die Posbank het sy oproep aan SASSA-kliënte met goue kaarte herhaal om voor 20 Maart oor te skakel na die swart kaart. Die Posbank se uitvoerende hoof, Nikki Mbengashe, sê kliënte wat nie voor die sperdatum oorskakel nie, sal steeds toegang tot hul fondse kry, maar sal hul naaste Poskantoor moet besoek om hulle geld te onttrek. Sy sê die oorgang het ten doel om betaling-sekerheid vir begunstigdes van die toelaag te verbeter:

ENG-MbengasheOnCards2