Skip to content

Posbank verseker begunstigdes hulle sal hul fondse ontvang [KLANK]

# Die Posbank het miljoene ontvangers van maatskaplike toelaes wat sy swart kaarte en die goue Sassa-kaarte gebruik, verseker hulle sal steeds hul geld betyds ontvang. Dit volg na vals berigte dat die maatskappy se ooreenkoms met Sassa verstryk het, wat begunstigdes sal raak. Thamsanqa Cele van die Posbank het aan Newzroom Afrika gesê die ooreenkoms word soms hersien, maar sy teenwoordigheid of afwesigheid raak nie die betaling van maatskaplike toelaes nie:

ENG CeleOnPayments