# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling sê die nuwe reëls wat die Nasionale Tesourie op die Maatskaplike Sekerheidsagentskap, SASSA, ingestel het, veroorsaak wydverspreide vertragings, verwarring en angs onder begunstigdes. Die voorsitter, Bridget Masango, sê die stryd teen bedrog is belangrik, maar die huidige stelsel is te streng en benadeel bejaardes, gestremdes en landelike gemeenskappe waar hulp nie maklik bekombaar is nie:
Portefeuljekomitee sê nuwe SASSA-reëls veroorsaak angs onder begunstigdes [KLANK]
ENG MasangoOnNewRules