# Die Polisie- en Gevangenesvakbond verwerp die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se plan om weer range in te stel en die departement te militariseer sonder behoorlike onderhandelings met georganiseerde arbeid. Hy sê dis gemik op die verbetering van dissipline en herstel van strukturele hiërargie. Richard Mamabolo van POPCRU sê dié gevaarlike agteruitgang verteenwoordig ‘n aanval op die demokratiese hervorming van korrektiewe dienste en is ‘n skending van gevestigde gesamentlike bedingings-ooreenkomste:
POPCRU verwerp sogenaamde militarisering van Korrektiewe Dienste [KLANK]
ENG MamaboloONBackdoor