# Die polisie- en Gevangenisdiensvakbond, Popcru sê hy neem met minagting kennis van die oneerlike en opruiende opmerkings van die DA oor sogenaamde inmenging deur die vakbond. Popcru-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê dit gaan oor die tugoptrede teen die lede van die BBP-beskermingseenheid toegewys aan adjunkpresident Paul Mashatile. Hy sê Popcru verwerp met minagting die DA se desperate poging om georganiseerde arbeid te laster en die publiek te mislei vir politieke gewin:
POPCRU verwerp DA se opmerkings oor tugoptrede teen BBP-lede van Mashatile [KLANK]
ENG RichardonVIPProtectionUnit