# Die Polisie en Gevangenisse se Burgerregte-unie het die uitsonderlike pogings van wetstoepassingsagentskappe geprys ná die suksesvolle ontdekking van geheime dwelmlaboratoriums in Standerton, Mpumalanga. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die operasie, wat in April verlede jaar begin het, het gelei tot ’n reeks hoëprofiel-arrestasies en beduidende beslagleggings vroeër hierdie maand. Hy sê daar is beslag gelê op ondermeer, masjinerie, chemiese stowwe, voertuie, en klaar-vervaardigde dwelmprodukte met ‘n gesamentlik markwaarde van meer as 50-miljoen-rand:
POPCRU verwelkom ontdekking van dwelmlaboratorium in Standerton [KLANK]
ENG RichardonDrugLab