# Die polisie- en gevangenisse-vakbond, Popcru sê hulle het verslae van hulle lede ontvang oor onverklaarbare verminderings in hulle pensioenfondswaardes. Die vermindering word weerspieël in hul mees onlangse verklarings van die Staatsdienspensioenfonds. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die fonds het die vermindering toegeskryf aan aktuariële projeksies, wat ernstige vrae laat ontstaan oor die legitimiteit, tydsberekening en bestuur van die besluit:
POPCRU soek duidelikheid oor die Staatsdienspensioenfonds se verminderings [KLANK]
ENG MamaboloOnReductions