# Die polisie-vakbond POPCRU sê Puleng Dimpane se aanstelling as waarnemende nasionale kommissaris is ʼn tydige stap om leierskap te bestendig en vertroue te herstel. Dit volg na Fannie Masemola se skorsing, hangende strafregtelike aanklagte in verband met ʼn gesondheidsorg-tender waarby die berugte tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala betrek word. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê hulle sal saam met Dimpane werk om ʼn professionele, aanspreeklike Polisiediens te vestig wat op gemeenskappe fokus:
POPCRU sê Puleng Dimpane se aanstelling sal vertroue in die polisiediens herstel [KLANK]
ENG MamaboloONAppointment