# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU sê hulle verwerp ten sterkste die idee om geweld as ‘n instrument van regstelling by korrektiewe instellings te gebruik. Vakbondwoordvoerder, Richard Mamabolo, het gereageer op die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se beroep vir die herinstelling van lyfstraf in korrektiewe sentrums. Mamabolo sê die voorstel is nie net ongrondwetlik nie, maar ook gevaarlik, roekeloos en ‘n regstreekse skending van menseregte en internasionale korrektiewe standaarde:
POPCRU sê lyfstraf het geen plek in ‘n demokratiese korrektiewe stelsel nie [KLANK]
ENG RichardonCorrectionalSystem