Skip to content

POPCRU sê dis tyd vir eerlike dialoog tussen Alliansie-vennote [KLANK]

# Die sentrale uitvoerende komitee van die polisievakbond POPCRU sê die tyd het aangebreek vir die ANC, die SAKP en COSATU as Alliansie-vennote, asook SANCO, om eerlike dialoog te voer. Die SAKP het aangekondig dat hulle onafhanklik aan die plaaslike verkiesings van 2026 sal deelneem. Die woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, sê die Alliansie is uit noodsaak gebore as ‘n politieke tuiste vir die werkersklas en ‘n strategiese sentrum vir die transformasie van die Suid-Afrikaanse samelewing:

ENG RichardonAlliance