# Die polisie- en gevangenisdiensvakbond, POPCRU eis ‘n dringende ondersoek na die diskriminerende praktyke by SAPD-opleidingskolleges regoor die land. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die afdelingskommissaris vir opleiding, Bongiwe Zulu, het in Bisho, in die Oos-Kaap vyf lede aan opleiding onttrek bloot op grond van hul gestremdheid. Hy sê POPCRU is verder ontsteld oor die feit dat Zulu ook studente onttrek op grond van tatoeëermerke:
POPCRU eis ondersoek na diskriminerende praktyke binne SAPD-opleidingskolleges [KLANK]
ENG RichardonTrainingColleges