Skip to content

Politieke ontleder sê Geordin Hill-Lewis moet weer met uiteenlopende gemeenskappe skakel om steun te versterk [KLANK]

# Die politieke ontleder Daniel Silke sê die nuwe DA-leier, Geordin Hill-Lewis, ondervind aansienlike uitdagings om die party aantreklik te maak vir ‘n breër groep kiesers. Kaapstad se burgemeester het ‘n oorweldigende meerderheid ontvang op die party se kongres om die amp oor te neem by John Steenhuisen, wat na byna sewe jaar bedank het. Silke sê Hill-Lewis sal betrokkenheid by uiteenlopende gemeenskappe moet lei om steun en vertroue te versterk:

ENG SilkeOnSupport