# ʼn Twee-en-veertigjarige polisiesersant is gearresteer in verband met die ontvoering van die 19-jarige Kamogelo Baukudi in die Vrystaat. Die tiener is Donderdag ontvoer toe twee onbekende mans in polisieuniforms hom by die skool opgelaai het. ʼn Polisiewoordvoerder, Motantsi Makhele, sê die persoon is vasgetrek nadat die voertuig wat in Baukudi se ontvoering gebruik is, met die beampte verbind is. Hy sê die verdagte verskyn vandag in die Bloemfonteinse landdroshof:
Polisiesersant vasgetrek vir ontvoering van Vrystaatse tiener [KLANK]
ENG MotantsionKidnapping