Skip to content

Polisiesersant in hof vir moord op haar man en sy vriendin [KLANK]

# n Polisiesersant gaan môre in die Bosbokrandse Landdroshof in Mpumalanga om borgtog aansoek doen ná haar inhegtenisneming vir die moord op haar man en sy vriendin. Nyiko Nyathi is gister in hegtenis geneem by die plaaslike polisiestasie waar sy werk nadat sy haarself oorgegee het. Haar man, Lawrence Mashego, is in Februarie verlede jaar ontvoer en later vermoor, terwyl Victoria Lebyane beroof en doodgeskiet is. Woordvoerder Donald Mdhluli sê altesaam vier mense is in hegtenis geneem:

ENG-MdhluliOnArrest