# Vier verdagtes, onder wie twee polisielede, is in hegtenis geneem vir hulle betrokkenheid by -op motoriste in Gauteng. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê ‘n span van provinsiale misdaadintelligensie en ander eenhede het gereageer op inligting wat tot die inhegtenisnemings gelei het. Sy sê die beamptes is verbind met kapings in Kemptonpark, en waarsku dat wetsoortreders in die diens aanspreeklik gehou sal word:
Polisielede aangekeer vir bloulig-rooftogte [KLANK]
ENG-NevhuhulwiOnArrests