Skip to content

Polisiekommissaris verwelkom die vonnis van tien jaar vir voormalige polisieman wat dwelmbaas geword het [KLANK]

# KZN-polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het die tien jaar gevangenisstraf wat deur die Newcastle-landdros hof aan voormalige SAPD-speurder, kaptein Roshanlal Banawo, opgelê is, verwelkom. Hy is skuldig bevind aan die beplanning van die moord op Umzinyathi-kommissaris Francis Slambert, wat twee moordaanvalle in 2023 oorleef het. Twee verdagtes het staatsgetuies geword en is vrygespreek. Die kommissaris sê die uitspraak is ‘n wekroep vir polisielede wat by misdaad betrokke is:

ENG-MkhwanaziOnBanawo