Skip to content

Polisiebegroting goedgekeur terwyl EFF sê SAPD is hoofmisdaadsindikaat [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die Polisiedepartement se 2025/2026-begroting goedgekeur met 262 parlementslede wat daarvoor en 90 wat daarteen gestem het. Spesifieke begrotingstoekennings vir die departement sluit in 219-miljoen-rand vir sekerheid by die G20-konferensie, en 400-miljoen-rand vir die 2026 plaaslike-regeringsverkiesing. Leigh-Ann Mathys van die EFF verwerp die begroting en noem die polisiediens ʼn misdaadsindikaat wat onwettige aktiwiteite beskerm eerder as om misdaad te beveg:

ENG MathysOnPolice