Skip to content

Polisie wil bedreiging van substandaard- en vervalste mediese produkte bekamp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra samewerking in die stryd om die bedreiging van substandaard- en vervalste mediese produkte in die land hok te slaan. Suid-Afrika het Afrika se eerste Nasionale Aksieplan bekendgestel om die dodelike handel in substandaard- en vervalste medisyne te beveg. Dié toenemende bedreiging eis volgens kenners jaarliks duisende lewens wêreldwyd. Speurder Nomthandeki Mthembu wat ook by forensiese dienste betrokke is, sê hulle werk nou saam met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte:

ENG NomthandekionMedicalProducts