Skip to content

Polisie waarsku teen geweld aangevuur deur vyandigheid teenoor buitelanders [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê vyandigheid teenoor buitelanders kan nooit as ‘n verskoning dien vir geweld, plundering, brandstigting of intimidasie nie. Sy sê mense het die reg om vreedsaam te betoog en hul stem te laat hoor, maar niemand het die reg om die wet in eie hande te neem of wettige bedrywighede te ontwrig nie. Dimpane sê die polisie sal voortgaan om die reg op vreedsame betogings te beskerm, maar streng en onpartydig optree teen misdadigheid:

ENG DimpaneONSentiment