Skip to content

Polisie verskerp nasionale Operasie Shanela se optrede teen georganiseerde misdaadnetwerke [KLANK]

# Die polisie het sy landwye Operasie Shanela verskerp met strenger optrede teen georganiseerde misdaadnetwerke wat betrokke is by onregmatige handel, dwelmhandel, onwettige immigrasie en ander ernstige en geweldsmisdade. Intelligensiegedrewe operasies het verlede week gelei tot die inhegtenisneming van 17-duisend-587 verdagtes, insluitend twee-duisend-549 gesoekte persone wat verbind word met ernstige en geweldsmisdade. Polisiewoordvoerder Vincent Mukhathi sê daar is ook beslag gelê op 127 ongelisensieerde vuurwapens:

ENG MukhathiONCrackdown