Skip to content

Polisie vernietig dwelms en ongeregistreerde medisyne van R420-miljoen [KLANK]

# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, sê die polisie het dwelms en ongeregistreerde medisyne ter waarde van 420-miljoen-rand vernietig. Hy het tydens die vernietigingproses in Gauteng gepraat. Masemola sê die stryd teen dwelmverwante misdaad word steeds in alle provinsies versterk, veral in bende-gesteisterde gebiede, met ‘n sterk fokus op aanbodvermindering soos omskryf in die Nasionale Dwelm-meesterplan:

ENG MasemolaonDrugs