Skip to content

Polisie verklaar dodelike aanval op sinagoge in Manchester as ‘n terroriste-voorval [KLANK]

# Die polisie sê die dodelike aanval op ‘n sinagoge in Manchester, Engeland, is as ‘n terroriste-voorval verklaar. Twee mense is gister dood en nog vier gewond toe ‘n man met ‘n motor tussen voetgangers buite die Heaton Park Hebreeuse Gemeente-sinagoge ingery en mense met ‘n mes aangeval het. Die aanval het op Yom Kippur, die heiligste dag op die Joodse kalender, plaasgevind. Die polisiehoof van Groter Manchester, Stephen Watson, sê die aanvaller is deur gewapende magte op die toneel doodgeskiet:

ENG WatsonOnSuspect