# Die Gauteng-polisie het ‘n soektog na twee verdagtes van stapel gestuur na vyf mense Sondag by ‘n taverne in Zithobeni naby Bronkhorstspruit doodgeskiet is. Twee gewapende verdagtes het glo die taverne binnegegaan en ‘n klant van sy gelisensieerde vuurwapen beroof. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê tydens die rooftog het die verdagtes na bewering lukraak losgebrand. Ses mense is gewond. Muridili sê ‘n saak van moord en roof is geopen:
Polisie-soektog aan die gang nadat vyf mense by ‘n kroeg in Bronkhorspruit doodgeskiet is [KLANK]
ENG BrendaonMassTavern