# Die polisie soek na ʼn tweede verdagte in die moord op die EFF in Tshwane Streek 2 se sekretaris en verkiesingskoördineerder, Monicca Dube. Sy is verlede maand by haar huis in Wallmannsthal, noord van Pretoria, doodgeskiet. Die 35-jarige verdagte, Sipho Mahlangu, het in die Cullinan-landdroshof, oos van Pretoria, verskyn. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Dube het in Maart ʼn aanslag op haar lewe oorleef:
Polisie soek tweede verdagte in moord op EFF-beampte in Tshwane [KLANK]
ENG MatheOnSuspects