# Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n soektog van stapel gestuur na twee verdagtes wat gisteraand vier mense by ‘n huis in die Mzomusha-gebied in Dundee doodgeskiet het. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê twee manlike slagoffers, onderskeidelik 31 en 35 jaar oud, was buite die huis toe twee verdagtes opgedaag en op hulle losgebrand het. Hy sê die verdagtes het toe die huis binnegegaan en geld en dwelms van ‘n 29-jarige vrou geëis:
Polisie soek na twee verdagtes wat vier mense in Dundee KZN doodgeskiet het [KLANK]
ENG RobertonManhunt