Skip to content

Polisie slaan toe op transitoroof-bende se huis in Daveyton [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die Gautengse SAPD en Ekurhuleni-metropolisie geloof nadat hulle ʼn vermeende transitoroof-bende onderskep het voor die misdaad kon plaasvind. Die bende word moontlik verbind met talle ernstige en geweldsmisdade in die provinsie. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê wetstoepassingsbeamptes het toegeslaan op ʼn huis in Daveyton aan die Oos-Rand en beslag gelê op sewe gewere, een pistool, glim-baadjies en ʼn gekaapte BMW X5:

ENG MatheONCITSuspects