Skip to content

Polisie slaan toe op onwettige mynnetwerke [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy bly vasberade in sy toewyding om onwettige mynnetwerke uit te roei en die veiligheid en welstand van gemeenskappe te verseker. Verlede week is 215 verdagtes landwyd tydens Operasie Vala Umgodi vasgetrek. Die polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die verdagtes se oortredings sluit in die onwettige besit van plofstof, gouddraende materiaal en ongelisensieerde vuurwapens:

ENG VincentonGovernment