Skip to content

Polisie skiet ses verdagtes in Soweto dood [KLANK]

# Ses verdagtes is gister in twee afsonderlike skietgevegte met die polisie in Soweto, Gauteng, doodgeskiet. Twee vermeende geldwa-rowers is in Dobsonville doodgeskiet en vyf ander is gearresteer, terwyl daar ook op vuurwapens en ammunisie beslag gelê is. Die Polisieministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê in die twee voorval in Moletsane, het ʼn span gereageer toe twee RAM Courier-voertuie beroof is:

ENG KamogeloonShootout