Skip to content

Polisie sê landwye Vala Umgodi-operasie maak steeds vordering om misdaad te bestry [KLANK]

# Die polisie sê sy landwye Vala Umgodi-operasies maak steeds noemenswaardige vooruitgang om onwettige mynbou te bestry en te voorkom. Woordvoerder, Vincent Mukhathi sê 239 verdagtes van verskeie nasionaliteite is die afgelope week regoor die land in hegtenis geneem. Hy sê sedert die begin van Vala Umgodi in Desember 2023, is meer as 27-duisdend verdagtes aangekeer en meer as 600 vuurwapens is in beslag geneem:

ENG VincentonCmbatCrime