Skip to content

Hoof van polisie-eenheid teen georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, word afgedank [KLANK]

# Die Polisiediens het die hoof van sy Eenheid teen Georganiseerde Misdaad, Richard Shibiri, afgedank ná ‘n dissiplinêre proses verlede maand. Hy is in getuienis voor die Madlanga-kommissie beskuldig dat hy tussen 70- en 80-duisend-rand van die moordbeskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala ontvang het. Getuienis verbind hom ook met beweerde inmenging by verskeie ernstige strafsake. Nasionale polisie-woordvoerder Athlenda Mathe sê Shibiri se tugverhoor was regverdig:

ENG MatheONShibiri