# Die provinsiale Polisiekommissaris in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die provinsie vorder met sy stryd teen misdaad en het vanaf Januarie tot Maart vanjaar ‘n afname van 7,9-persent aangeteken. Hy het die provinsiale wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid ingelig oor sake in Johannesburg in die vierde kwartaal van die 2024/2025-boekjaar. Mthombeni sê hierdie afname is positief, maar Gauteng het steeds 26,2-persent bygedra tot die algehele nasionale misdaadsyfer:
Polisie sê Gauteng toon vordering in die stryd teen misdaad [KLANK]
ENG TommyonProgress