# Die Wes-Kaapse polisie ondersoek die omstandighede rondom die ontvoering Saterdag van ʼn nege dae oue baba by ʼn winkelsentrum in Kaapstad. Die polisiewoordvoerder, Joseph Swartbooi, sê die kind se ma het hom laas by die Middestad-winkelsentrum in Bellville gesien. Hy sê die ma het sleg gevoel en die kind by ʼn persoon wat by haar was, gelaat terwyl sy badkamer toe gaan:
Polisie ondersoek ontvoering van nege dae oue baba by winkelsentrum in Kaapstad [KLANK]
ENG JosephonAbduction