Skip to content

Polisie ondersoek noodlottige skietery in Emmarentia ná padwoede-voorval [KLANK]

# Die Gautengse polisie ondersoek ‘n saak van moord en poging tot moord ná ‘n beweerde padwoede-voorval in Emmarentia, Johannesburg. Twee mans het na bewering handgemeen geraak, waarna ‘n skietery plaasgevind het. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê een man is op die toneel dood en die ander een het geringe beserings opgedoen. Sy sê ‘n vroue-passasier is ook gewond en hospitaal toe geneem:

ENG NevhuhulwiOnRoadRange