Skip to content

Polisie ondersoek NCC-leier Fadiel Adams vir inmenging in moordsaak [KLANK]

# Die polisie se taakspan vir politieke moorde moedig die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, aan om hom oor te gee. ‘n Lasbrief is uitgereik vir sy inhegtenisneming op aanklag van bedrog en regsverydeling in verband met die ondersoek na die moord op ‘n ANC-raadslid van Umzimkhulu, Sindiso Magaqa, in 2017. Die polisie se woordvoerder Athlenda Mathe sê Adams het versuim om in die hof te verskyn of by ‘n polisiestasie aan te meld:

ENG-MatheOnAdams