# Die Oos-Kaapse polisie ondersoek gisteraand se moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit buite die instelling se Nelson Mandela-rylaankampus in Mthatha. Die slagoffer is in ‘n geparkeerde voertuig gevind. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê voorlopige forensiese ontleding het bevestig dat die slagoffer veelvuldige skietwonde opgedoen het terwyl hy in die bestuurdersitplek was:
Polisie ondersoek moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit [KLANK]
ENG NobuntuonStaffMember