# Die Ministerie van Polisie het die vinnige optrede van die SAPD en privaatsekerheid in Boksburg geloof, waar ’n groep mees-gesoekte transito-roof-verdagtes tydens ’n skietgeveg dood is. Vuurwapens, insluitend ’n AK-47, is herwin. Die verdagtes is gekoppel aan geweldsmisdaad in Gauteng en KwaZulu-Natal. Volgens die woordvoerder die ministerie, Kamogelo Mogotsi, het minister van Polisie, Senzo Mchunu, die wetstoepassers geloof en gesê hulle bly vasbeslote om georganiseerde misdaad uit te roei:
Polisie-ministerie loof SAPD vir optrede in noodlottige Boksburg-skietgeveg [KLANK]
ENG-MogotsiOnCIT