# Die polisie het met die ondersteuning van sy misdaadbestrydingsvennote, verlede maand tydens landwye operasies nagemaakte goedere ter waarde van meer as 17-miljoen-rand gekonfiskeer en 16 verdagtes in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hierdie operasies het gelei tot die beslaglegging van groot hoeveelhede nagemaakte en onwettige goedere, insluitend handelsmerkklere, sportklere, selfoonbykomstighede, speelgoed, farmaseutiese produkte, verbruiksgoedere, asook vervalste drank en sigarette:
Polisie lê in April alleen beslag op nagemaakte goedere ter waarde van meer as R17-miljoen [KLANK]
AFR WykONGoods