Skip to content

Polisie in Limpopo op spoor van verdagte in kampusverkragtingsaak [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het met ʼn dringende soektog begin na ‘n verdagte wat vier studente by ‘n koshuis van die Bolobedu-kollege verkrag het. Die aanval het Saterdag plaasgevind nadat ‘n man ‘n 20-jarige student voorgekeer het wat gaan water haal het. Die verdagte het waardevolle items geroof voor hy gevlug het. Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê ondersoeke duur voort en vra hulp van die gemeenskap vir ‘n vinnige deurbraak:

ENG-ThakengOnSuspect