Skip to content

Polisie in KZN vang gesoekte verdagtes gekoppel aan meer as 20 moorde [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het ‘n gesamentlike polisiespan geprys oor die inhegtenisneming van vier vermeende bendelede wat gekoppel is aan meer as 20 moorde in Amaoti, Inanda. Hulle is die afgelope naweek in Cato Manor vasgetrek met vuurwapens, ammunisie en vermoedelik gesteelde eiendom in hul besit. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê dis ‘n groot stap vorentoe tot die beëindiging van die skrikbewind wat die gemeenskap beetgepak het:

ENG NetshiundaOnGang