# Die polisie se nasionale eenheid teen onwettige en nagemaakte produkte het die afgelope week in ʼn multidissiplinêre operasie in Johannesburg se middestad beslag gelê op goedere van meer as 160-miljoen-rand. Beamptes het soek-en-beslagleggingslasbriewe gehad vir geïdentifiseerde persele wat tot die ontdekking van produkte met vermoedelik vervalste handelsmerke gelei het. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hulle het beslag gelê op meer as 62-duisend nagemaakte items. Dit sluit klere, skoene, grimering, horlosies, juwele en sonbrille van duur handelsmerke in:
Polisie in Johannesburg lê beslag op nagemaakte produkte van meer as 160-miljoen-rand [KLANK]
AFR WykONoCunterfeit