# Die polisie in KwaZulu-Natal het vermoedelik die liggaam van die vlieënier Andrew Blackwood-Murray gevind, wat vermis geraak het na ‘n vliegtuigongeluk langs die kus van Durban verlede maand tydens ‘n lugskou. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die liggaam is Vrydagaand langs die Bay of Plenty-strand op die Durbanse strandfront gevind:
Polisie het vermoedelik die liggaam gevind van die vlieënier wat in Durban in die see neergestort het [KLANK]
ENG RobertonPilot