Skip to content

Polisie fokus op geestesgesondheid te midde van tekort aan polisielede [KLANK]

# Die Polisie het pogings bevestig om polisielede se geestesgesondheid voorop te stel, te midde van die ernstige tekort aan polisielede in die land. Volgens die polisie is daar een polisielid vir elke 400 burgerlikes wat byna dubbel die VN se aanbeveling is. Woordvoerder Athlenda Mathe het aan SABC News gesê dat 24/7 berading en welstandsdienste, insluitend programme soos Choose Life, fokus op selfmoordvoorkoming:

ENG-MatheOnSupport