Skip to content

Polisie begin soektog nadat polisiebeampte in Pienaar, Mpumalanga doodgeskiet is [KLANK]

# Die polisie in Mpumalanga is op soek na drie verdagtes nadat ‘n polisiebeampte gisteraand in Pienaar doodgeskiet is. Die polisiewoordvoerder, Jabu Ndubane, sê hulle is omstreeks nege-uur oor die voorval ingelig. Met hul aankoms het hulle die 34-jarige konstabel Donald Mathebula in sy privaat voertuig gevind. Hy is die hospitaal toe gehaas en met sy aankoms dood verklaar:

ENG JabuonManhunt