Skip to content

Polisie arresteer byna 14 000 verdagtes binne ‘n week​ [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die afgelope week 13-duisend-949 verdagtes in hegtenis geneem. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die inhegtenisnemings spruit uit verskerpte operasies waarin ernstige misdrywe soos moord, poging tot moord en dwelmverwante misdade geteiken word. Mathe beklemtoon die polisie se verbintenis om geslagsgeweld hok te slaan nadat 222 verdagtes in hegtenis geneem is vir verkragting:

ENG-MatheOnGBV