Skip to content

Polisie arresteer 369 verdagtes vir verskeie misdade in landwye operasie Vala Umgodi [KLANK]

# Die polisie het 369 verdagtes landwyd gearresteer deur operasie Vala Umgodi vir misdade wat onwettige mynbou, moord en die besit van plofstof insluit. In die Noord-Kaap het die polisie tydens twee operasies op 60 ongeslypte diamante beslag gelê. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê groot suksesse is ook in die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes aangeteken. Sy bepleit openbare samewerking in die voortdurende pogings om toe te slaan op onwettige mynbou-netwerke:

AFR-VanWykOnOperation