Skip to content

Pikitup stel die naweek ’n herstelplan in vir vullisverwydering [KLANK]

# Pikitup stel die naweek ʼn herstelplan vir vullisverwydering in om agterstande in te haal wat veroorsaak is nadat twee werksdae vroeër die week verlore gegaan het. Dis veroorsaak deur werkers wat betoog omdat vervoerdienste opgeskort is toe die taxi-bedryf kommer oor veiligheid uitgespreek het. Woordvoerder Muzi Mkhwanazi sê inwoners moet hul vullisblikke die naweek buite sit sodat dit leeggemaak kan word:

ENG-MkhwanaziOnCollection