Skip to content

Pikitup ervaar steeds ontwrigting weens tydelike werkers se betogings

# Pikitup sê daar is steeds dienslewerings-onderbrekings by sekere vullisverwyderings-depots in die Stad Johannesburg. Die oorsaak is voortslepende betogings deur tydelike werkers, en raak bedrywighede by vyf van Pikitup se 12 depots. Die Avalon-depot word die swaarste getref. Pikitup se woordvoerder, Anthony Selepe, sê hulle onderhandel met alle betrokke rolspelers om die huidige dooiepunt op te los, terwyl hulle maatreëls instel om die ontwrigting te beperk. Hy sê hulle werk hard om vullisverwydering te herstel.

ENG SelepeONDisruptions